Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie Lyrics & Tabs by Karlien Van Jaarsveld

Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie

guitar chords lyrics

Karlien Van Jaarsveld

Album : As Jy SingPlayStop

Het ek jou gebreek, het ek jou geskeur, het ek jou vermink met woorde, Wat jy nie kan vergeet? Het ek weer ontplof jou nie reg gelees, hoe kan ek dan sê ek's jammer, Voor die donker wat ek vrees? En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor, want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry, ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei maar net vir jou! Niemand is verkeerd niemand is ooit reg en uit eie wil die minste na 'n hou nie terug geveg niemand gee net in niemand gee net op terwille van 'n kort oorwinning maar dis tyd dat ons moet stop En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor, want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry, ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei ma net vir jou (ek wil baklei maar net vir jou) (ek wil baklei maar net vir jou) (ek wil baklei maar net vir jou) (net vir jou) En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor, want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry, ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei maar net vir jou En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor, want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry, ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei maar net vir jou


Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0045 sec