Bonnie en Clyde Lyrics & Tabs by Lianie May & Jay
Bonnie en Clyde
guitar chords lyrics
Bonnie en Clyde
Ons was rasend ons was jonk, ons was omgeslaan, ons was lus vir alles nuut.
Ons was altyd saam, kiepie mielies in die fliek dik gevry in die agterste ry.
En die troue was te duur, en die honey moon te kort.
Nou's die kinders op die agter seat van ons ou Ford.
Hoe vlieg die tyd verby en waar los dit ons, ek en jy.
Ek lief jou maar jy gooi my weg, my lief jy weet jy maak nie reg.
Dit voel al wat ons doen is veg.
Ek wens jy kan my net vashou.
En jy sê jy sal 'n bank beroof, en so vir my jou hart beloof.
Ek wens dat ons net weer kan wees so Bonny en Clyde.
Soos Jackyl en Hyde.
Soos Romeo en Juliet.
Kom wys vir my hoef lief jy my het.
Ek onthou toe jy wou loop, ek onthou dit goed.
Soos Romeo en Juliet.
Kom wys vir my hoef lief jy my het.
Ek onthou toe jy wou loop, ek onthou dit goed.
Maar vir my het jy belowe deur die sweet en bloed, dat as alles om ons val, ek en jy onsself sal bly.
El sal bid vir bietjie hoop, ek sal als probeer.
Ek sal saam met jou wil loop tot die aarde skeur.
Ek sal vassteek in jou kop en swem al is dit stroomop. lief jou maar jy gooi my weg, my lief weet jy maak nie reg.
Dit voel of al wat ons doen is veg.
Ek wens jy kan my net vashou.
En jy sê jy sal 'n bank beroof en so vir my jou hart beloof.
Ek wens dat ons net weer kan wees so Bonny en Clyde.
Soos Jackyl en Hyde.
Soos Romeo en Juliet.
Kom wys vir my hoef lief jy my het
Rui jou bietjie reg, ek is werd om voor te veg.
Ek wil weer so voel kom maak my joune.
Hoe kan ek vergeet, al die jare, al die sweet, dis nie iets om weg te gee.
Ek lief jou maar jy gooi my weg, my lief jy weet jy maak nie reg.
Dit voel of al wat ons doen is veg.
Ek wens jy kan my net vashou.
En jy sê jy sal 'n bank beroof en so vir my jou hart beloof.
Ek wens dat ons net weer kan wees so Bonny en Clyde.
Soos Jackyl en Hyde.
Soos Romeo en Juliet.
Kom wys vir my hoef lief jy my het.
Kom wys vir my hoef lief jy my het.
Kom wys vir my hoef lief jy my het.